Tuesday 8 January 2013

Mielietert

Al ooit gewonder wat om meer te maak by n braa, behalwee die gewone aartappelslaai, groenslaai, garlic broodjie ens. Ek het op die lekker resep afgekom. Baie eenvoudig, maklik en goedkoop om te maak. Hoop julle hou daarvan.

Benodighede:
2 Blikkies Suiker mielies
60 ml koekmeel
60 ml suiker
60 ml gesmelte botter
4 eiers
15 ml bakpoeier

Metode:

Meng alles saam in oondskottel
Gooi in die oond

180 grade oond
Bak kvir 45 minute
Haal uit en bedien

Sit voor saam met garlic brood en aartappelslaai

No comments:

Post a Comment